Dit vat duisende jare om ‘n beskawing op te bou, maar een enkele katastrofe is genoeg om dit binne minute of selfs sekondes feitlik terug te slinger in die steentydperk.\
Ons het dit gesien nadat die orkaan Katrina in Auygustus 2005 oor New Orleans beweeg het. Altesaam 1,836 mense het in die orkaan en vloed wat die stad gestref het, gesterf. Binne twee dae het roof en plundering dwarsoor die stad versprei, terwyl die polisie magteloos toegekyk het. Die grootste geweld het in die Superdome voorgekom, waar ‘n verkragter deur die die omstanders doodgeslaan is.
Vyf jaar later gebeur dieselfde toe die ergste tsunami in 200 jaar Haïti in Janruarie 2010 tref. Skaars ‘n dag later het ‘n orgie van geweld, verkragting en roof losgebars toe ontstoke inwoners die laaste paar strukture wat staande gebly het, soos barbare bestorm en alles wat voorkom geplunder en die winkels leeggedra het – selfs die polisie het fluks meegedoen.
Twee maande later is dit Japan wat onder ‘n reuse-aardskudding deurloop, en op Maandag 14 Maart, skaars drie dae later, was daar ook nie meer melk, brood, rys of water in Tokyo te vinde nie. Die meeste winkelrakke was toe ook al leeg. Een inwoner het gesê “ons was gelukkig om enkele botteltjies water by ‘n paar muntoutomate te koop.”
In teen stelling met die gekleurdes in New Orleans en Haïti het die Japannese (wat van kleintyd af selfbeheersing en disipline geleer is) hulle voorbeeldig gedra en uit hulle pad gegaan om mekaar by te staan.
Verlede naweek het die orkaan Sandy oor die oostelike dele van Amerika beweeg en binne ure verwoesting in verskeie groot stede, o.a. New York, gesaai. Huise, geboue en strate is oorstroom en miljoene inwoners is sonder krag gelaat.
Die nadraai hier was andermaal byna ‘n bloudruk van wat ons in Haïti en New Orleans gesien het. Sandy het nog skaars New York agtergelaat of duisende inwoners het desperaat rondgeval opsoek na kos en veral brandstof vir hul kragopwekkers, aangesien meer as 80 persent van New York en New Jersey se vulstasies buitewerking was weens kragonderbrekings.
In die bittere koue moes inwoners ses tot agt ure in toue staan net om ‘n kannetjie brandstof by een van die vulstasies waar nog petrol beskikbaar was, te kon koop. Maar kort voor lank het die gemoedere begin opvlam en het die vuiste geklap. Ja, u het reggeraai, dit was weereens die gekleurde- en Neger-element wat die geweld aangeblaas het. Hulle het op ander toustaners geskree, en by die Greenpoint-vulstasie in New Jersey, het een van hulle ‘n mes uitgepluk en die omstanders gedreig omdat hy nie langer wou wag nie.
Dit was juis die goewerneur van New Jersey, Chris Christie, wat vroeër sy mense aangeraai het om tuis te bly, aangesien hulle niks het om te vrees nie; en van al die state het New Jersey die ergste deurgeloop.
Terwyl die Republikeinse kanditdaat, Mitt Romney, intussen nog probeer stemme werf vir aanstaande week se verkiesing, bekommer Barak Obama hom oënskynlik glad nie daaroor nie. Hy het selfs op TV gesê “die belangrikste is nou om na die mense in nood om te sien…”
Koerantberigte maak ook geen geheim daarvan nie dat orkaan Sandy se grootskaalse verwoesting en chaos net “betyds” opgedaag het om vir Obama die ideale geleentheid te skep sodat hy as die “sterk leier” na vore kan tree. Kurt Nimmo meen selfs “dit was die ‘perfekte storm’ wat na alle waarskynlikheid aan Obama ‘n klinkende oorwinning kan besorg!
Die oomblik toe die strukture van die beskawing begin wankel en ineenstort, het sy aangeplakte vernislagie ook verdwyn.
Ons het dit al vantevore gevra en ons vra dit weer: Hoe sal dinge hier in ons rampsalige Agtergeblewe Suid-Afrika lyk as die een of ander groot ramp ons sou tref, en daar nie water en kos vir ‘n pae dae is nie? Die barbaar sal nie in toue gaan staan nie, hy sal met geweld vulstasies, winkels en woonhuise bestorm en alles wat voorkom dood maak en verwoes.
Die ontstellende faset van orkaan Sandy en die tsunami’s wat New Orleans en Haïti verwoes het, is dat al die inwoners vroegtydig gewaarsku is dat dit gaan gebeur, en dat hulle moet voorbereidings tref óf padgee. Maar tog het bitter min hulle daaraan gesteur geen moeite gedoen om voor te berei nie.
Dieselfde scenario speel hom hier ook af: Almal sien waarop alles afstuur, almal weet dis net ‘n kwessie van tyd voordat die barbaar met al sy gruwels losgelaat word, maar dis net ‘n klein handjievol wat hulle daaraan steur en probeer voorsorg tref.
Kallie (kettie) Kriel van Afriforum het selfs in Rapport verkondig dat diegene wat mense met SMS’e waarsku om voor te berei, so diep toegesluit moet word dat hulle kos met ketties ingeskiet moet word.
Miskien moet hy en ons almal weer ‘n slag na die les van die tien maagde gaan kyk — om voorberei te wees, kan dalk ‘n ewigheid se verskil maak!
Net ‘n laaste interessante gedagte: Die aanval op die twee torings in New York (9/11) het in 2001 plaas gevind, die orkaan Sandy tref New York presies elf jaar later. Is dit toeval?