
Ulysses D. Strong is in Palmetto, Florida, gebore. Bitter min is oor hom vandag bekend behalwe die feit dat sy ma Janet Strong James was en hy ‘n liefde vir perde gehad het. Sy 86 bladsye boek getiteld “Die Voortreflike Ras” (The Superior Race) het oorspronklik in 2004 uitgekom en was gepubliseer deur die Christian Defense League. Kort na die publikasie van die boek is hy tronk toe vir sy uitlatings.
“Die lewensrol van die blanke ras is hoogs gekompliseerd – glad nie soos die van die meer primitiewe mense regoor die wereld nie. Hulle strewe altyd na hoer standaarde en beter lewenswyses wat die rykdom wat hulle skep, beteken. Die blanke beskawings is op wenners of verloorders geskoei, met ‘n mededingingende dryfveer wat hulle tot uiterstes dryf. Hierdie geheimsinnige mag wat hulle altyd vorentoe tot wereldoorheersing aanspoor, en die passie wat blankes nog altyd getoon het om primitiewe mense op te voed deur hulle aan vervaardigde goedere voor te stel, is ongeewenaard. Ek is nie gebore om die wereld te red nie. Ek is gebore om ‘n KULTUUR te red. Indien daardie EEN kultuur moet taan, sal sy helder lig nie langer op Aarde skyn nie, want daarna sal die wereld en sy mense in ewige duisternis verkeer. ”










