Die Voortreflike Ras

Avatar photodeur Ulysses Strong

R100,00

Lees ons Boekfokus artikel van Die voortreflike Ras »

Ulysses D. Strong is in Palmetto, Florida, gebore. Bitter min is oor hom vandag bekend behalwe die feit dat sy ma Janet Strong James was en hy ‘n liefde vir perde gehad het.  Sy 86 bladsye boek getiteld “Die Voortreflike Ras” (The Superior Race) het oorspronklik in 2004 uitgekom en was gepubliseer deur die Christian Defense League. Kort na die publikasie van die boek is hy tronk toe vir sy uitlatings.
“Die lewensrol van die blanke ras is hoogs gekompliseerd – glad nie soos die van die meer primitiewe mense regoor die wereld nie. Hulle strewe altyd na hoer standaarde en beter lewenswyses wat die rykdom wat hulle skep, beteken. Die blanke beskawings is op wenners of verloorders geskoei, met ‘n mededingingende dryfveer wat hulle tot uiterstes dryf. Hierdie geheimsinnige mag wat hulle altyd vorentoe tot wereldoorheersing aanspoor, en die passie wat blankes nog altyd getoon het om primitiewe mense op te voed deur hulle aan vervaardigde goedere voor te stel, is ongeewenaard. Ek is nie gebore om die wereld te red nie. Ek is gebore om ‘n KULTUUR te red. Indien daardie EEN kultuur moet taan, sal sy helder lig nie langer op Aarde skyn nie, want daarna sal die wereld en sy mense in ewige duisternis verkeer. ”

 

Gewig 110 g
Dimensies 210 × 147 × 4 Mm
ISBN1-919728-65-1
Bladsye53
Datum2006
OmslagSagte Band

Inhoudsopgawe

Voorwoord
Inleiding
Kaukasiese Gebergtes
Euro-blanke Egiptenare
Die Asteke se Ryk
Oorwinning oor Japan
Oorwinning aor Sjina
Kolonialisering van Amerika
Rassevermenging
Haïti, Afrika en die VSA
“Geeches” van Suid-Carolina Eiland
Die Kongo: Zaïre
Integrasie
Die Geskiedenis van Integrasie
1970-1980er jare – dwelmoorloë
Multi-kulturele Integrasie
Die Konfederasievlag – VSA vandag
Swart rsssisme
Yakub (Jakob)
Kolonisasie van die aarde
Laat daar lig wees!
Die Tuin van Eden
Waaraan dink swartmense?
Die mite aangaande slawerny
2002 – Soedan, Afrika
Swart selfvoldaanheid
Oorsese heweging – 11 Julie 2001 – VSA vandag, deur Ellis Cose
Bespreking – (Onderwerp – Rassisme)
VSA Veto Konferensie oor Russisme – USA Today, 30 Augustus 2001
Magnetiese LEV-Treine – U.S.A. Today, 2001
Kunsmatige intelligensie – USA Today – 2001
Regstellende aksiebeleid
Waarom raak swartmense oproerig?
Homo Sapiens
Epiloog

Scroll to Top