Komende Oordele

Avatar photodeur Adriaan Snyman

R100,00

Vir alles wat die mens doen, is daar ‘n gevolge. Oor dekades het die mens die pad van die liberalis geloop en gedoen wat die wêreld beskou as reg, maar die toets of dit reg was, het die mens nie geslaag nie want daar is hongesnood en geweld dwarsoor die wêreld versprei. Dit is egter nie die einde nie en die straf is nog nie verby nie. Die oordele het maar nou eers begin.

‘n Paar van die onderwerpe wat in die boekie behandel word sluit in:

  • Siener en Zimbabwe
  • Gees van verskrikking
  • Verskeie proefesie (uitgesonder van Siener)
  • Johanna Brandt se waarskuwing aan die swartes
  • Die land anderkant die riviere van Kus
Gewig 110 g
Dimensies 210 × 147 × 4 Mm
ISBN1-919728-65-1
Bladsye53
Datum2006

Inhoudsopgawe

Deel Een
Siener: Boodskapper vir ons tyd?
Die man in die bruin velkleed
’n Volk word losgebid
Nuwe wapenwet
Chaos tydens ’n skoolvakansie?
Siener en Zimbabwe
Oorstromende stortreën

Deel Twee
Profete van ons dag
Johanna Brandt: Waarskuwing aan die swartes
Danie Behrens: Gedryf deur ’n onbekende mag
Maandag 7 November 1988
Dinsdag 8 November 1988
Woensdag 9 November 1988
Vrydag 11 November 1988
Uittog na die Noorde
Engel op besoek
Visioene van oom Danie Grové
Oom Danie verklaar self die gesig

Deel Drie
Die Gees van verskrikking
1. Die Bybel:
2. Siener:
3. Droomgesig van mev. G. van R:
4. Die Messias-kode
September: Die uur van skrikking?
Johan Butler van Germiston
Daar kom ’n oorlog!
Marie Eybers van Pretoria
Gesigte van wyle Johannes Engelbrecht
My eie visioene
Bennie Horne van Springs
Suidelike Afrika in profesie
Die einde—hoe dit sal kom
Nazir Thummim Davidz [1989]

Deel Vier
Jesaja 18: Suid-Afrika
Anderkant die riviere van Kus
Jesaja 62
bronnelys

Scroll to Top