Gebooie van mense

Avatar photodeur Adriaan Snyman

R100,00

Uit voorraad

In Mat. 15:9 sê die Messias: Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. Hierdie gebooie van mense klink vir ons so reg en goed, maar word deur God verafsku, want dit lei ons op ‘n dwaalspoor. Tog is die gebooie van mense die basis waarop ons kerke en regstelsel rus, maar hoe lank kan die Kerk staande bly op so ‘n basis? Maak seker dat u weet wat die gebooie van mense is.

Gewig 110 g
Dimensies 210 × 147 × 4 Mm
ISBN1-919728-53-8
Bladsye50

Inhoudsopgawe

Scroll to Top