Henog – Interaktiewe Studiegids

Die Dier Apokalips

Hierdie gids vertolk die Diere-Apokalips (1 Henog 85–90), waar mense, nasies en geestelike magte as diere voorgestel word, met ‘n interaktiewe epog-tydlyn en ‘n simbole-gids.


Die Hemele van Henog

‘n Interaktiewe deursnee-diagram van die hemele in I en II Henog, waar jy elke hemelvlak kan kies om sy beskrywing te sien.


Die Skepping in II Henog

Hierdie gids beeld die skeppingsverhaal van II Henog (Adoil en Aroegas) in veertien geanimeerde, visuele stappe uit, met aanhalings uit die teks.


Die Kalenders van Henog

Hierdie gids demonstreer die 364-dae hemelse kalender van Henog met sy jaarlikse poorte en 7-jaar-korreksie.


Die Henog tekste oorsprong

‘n Tydlyn wat die oorsprong, samestelling en teksgeskiedenis van I en II Henog oor die eeue heen uitbeeld.


Die Wagters & Engele van Henog

Hierdie gids beskryf die name, rolle en beskrywings van die Gevalle Wagters en Heilige Engele wat in die Boeke van Henog genoem word.


Die Reise van Henog

Hierdie gids is ‘n interaktiewe, visuele kaart van Henog se reise (gebaseer op Hoofstukke 17–36 van 1 Henog) deur die hemel met 12 klikbare areas.

Scroll to Top