Vaandel Uitgewers

Gewilde Publikasies

Oudio Preke

Ons het verskeie opnames van plaaslike en buitelandse predikers wat handel oor verskeie onderwerpe, insluitend die waarheid omtrent Blanke Israel.

Luister

Interaktiewe Henog apps

Ons het verskeie gratis aanlyn apps wat die Boeke van Henog help verduidelik soos die Diere-Apokalips se simbole en die skeppingsverhaal van II Henog, tot die hemele, kalenders, teksoorsprong en die engele en wagters wat daarin voorkom.

Maak oop

Die verlore skape van Israel

Josefus het hulle in die 1ste eeu n.m. beskryf as ‘n ontelbare volk noord van Jerusalem. ‘n Blanke Volk wat haar herkoms en roeping nie net in haar dade nie maar ook haar naam gedra het…

Skryf Joernale (R250 elk)

Hierdie A5-joernale die perfekte geskenk vir die volksvriendelike vriend in jou lewe. Die eenvoudige binnekant is uitgelê met netjiese lyntjies vir jou eie aantekeninge, gedagtes en planne.
(Let wel: Hierdie produk word tans slegs op aanvraag gedruk.)

Bestel hier

Siener van Rensburg

Wie was hierdie godvresende en besonderse historiese figuur en wat beteken hy vir ons volk vandag?

Ons het Vrygeraak

Ds. Gideon Boshoff (1906–1975), baanbreker in die bediening en volksliefhebber, se dankgebed van 15 Okt. 1960 is hier heropgeneem. Bekend vir beeldryke taal, profetiese moed en diens by Boksburg-Noord, PE-Wes, Linden en SA Weermag as kapelaan. Sy passie vir volk en geloof leef voort—’n boodskap vir nuwe generasies.

Kyk op Youtube
Scroll to Top