VN magte reeds in SA

In Januarie vanjaar het ons ‘n berig op die blog geplaas oor die reeks opstande in Noord-Afrika wat deur die Jode en betaalde Amerikaanse agente in verskeie lande aangestook is. Ons het toe ook gewaarsku dat VSA soldate gedurende April-Junie 2012 in Suid-Afrika gestasioneer gaan word om ‘n verwagte “opstand” hier te beheer. Die vraag is gevra hoe weet hulle van ‘n opstand wat gaan plaasvind, en ook dat die die ANC se vigsbesmette, dronklap MK-bende (waarna die media skaamteloos verwys as die SA Weermag) nie by magte sal wees om enigiets te doen, behalwe om hulle gewig by die rebelle in te gooi nie.
Die inligting is nou nie net uit ‘n betroubare bron bevestig nie, maar dit lyk ook veel meer onheilspellend as wat ons aanvanklik gereken is. Om kortliks op te som:

1) In Januarie land ‘n eenheid VN troepe en werktuigkundiges in SA
2) Verskeie VN kampe word deur hulle opgerig – een van die grootstes lê tussen Pietersburg en Tzaneen.
3) ‘n Groot hoeveelheid weermagtoerusting, asook pantservoertuie, ens., wat in Pretoria naby Snake Valley gestoor was, is deur die VN opgekoop, herstel en word tans by die Tzaneen-kamp gebruik.
4) Ons het van inwoners verneem dat hulle daagliks VN troepe in kamofleerdrag in Tzaneen opmerk. Wit helikopers vlieg ook gedurig daar rond.
5) Die VN magte is glo hier vir die volgende scenario: nadat Mandela begrawe is, sal daar kalmte wees totdat die “eregaste” wat gekom het vir sy begrafnis Suid-Afriuka verlaat het, dan sal landswyd geweld uitbreek.
6) Die VN troepe se taak sal wees om weer die “orde te herstel”.

Juis in hierdie tyd sal die Boere besluit om “dinge in eie hande te neem” – oom Nicolaas sien ’n rooi vlag in die Noorde, uitkom. Die  aarde  daar is omgeploeg: ’n Tweede rooi vlag kom uit. Dan raak die gras aan die brand en brand na die suide. Dan sien hy spanne swart osse is besig om in te span (te organiseer). Hul kyk reguit hierheen.” M.a.w. hulle is gereed om saam met die binnelandse terroriste die blankes aan te val.

Dit sluit aan by ander inligting wat ons pas ontvang het, nl. dat etlike duisende lede van die ANCJL net na die skorsing van Malema, met ‘n Chinese skip van Durban af via Daar-Es-Sa laam  na  Zimbabwe  geneem is, nie net om as soldate opgelei te word nie, maar in die laaste fase  van die opleiding,  gewys te word hoe  om plase vlot en vinnig te beset.

Maar  Siener  sê  hulle  sal  deur  ’n wonderwerk gestuit word, ’n wonderwerk  waaroor  die  ganse  wêreld verstom  sal  staan:  Want  net  soos daardie Desemberoggend  in 1836, sal  die  swart  oormag  teen  ons weer verpletter word. En dié wat nie sterf of gewond is nie, sal Dingaan en sy duisende  Impi’s  van  destyds  se voorbeeld  volg  —  hulle  sal  alles agterlaat en halsoorkop wegvlug.

Die VN troepe sal mettertyd die “orde herstel”. En sodra hulle die mag oorgeneem het, sien oom Nicolaas sit daar weer ’n mofram-regering (blankes wat die NWO goedgesind is) in die Parlement. As geswore vyande van die Boervolk sal die vervolging  nou  erger  wees  as  onder  die swart regering. Behoudende regsgesindes word tereggestel, wreed vervolg, terwyl ander in die gevangenis (myntronke) sal beland.

Maar juis wanneer die Boer letterlik met  sy  rug  teen  die  muur  vir  sy voortbestaan veg, kom daar onverwagse hulp uit Duitsland in die vorm van  drie  ultimatums  aan  die  mofram-regering. En hierdie steun lei dan direk tot die uitbreek van Siener se Tweede Rebellie.

(Lesers wat bewus in van die VN kampe wat in Suid-Afrika verrys, veral waar dit is geleë is, kan ons gerus laat weet, sodat ons ons mense kan waarsku!).

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470