Posted on

Satan en die Heilige Name

In opvolg van my vorige artikel in verband met die ‘Heilige Name’ dink ek nie daar behoort enige twyfel te wees dat die Naam van die Almagtige aan sy volk bekend was nie. In die Geskrifte van Moses, die Psalms van Dawid en die profete is daar genoegsame bewyse hiervan. Continue reading Satan en die Heilige Name

Posted on 264 Comments

Gebruik van die ‘Heilige Name’

Die gebruik of nié gebruik van die Heilige Name is vandag ‘n netelige saak onder my volksgenote; ‘n saak waaroor daar geen eenastemmigheid is nie. Inteendeel, dit het al dikwels tot onnodig twis, tweedrag en onenigheid gelei; en miskien is dit nodig dat ons ‘n slag met ‘n oop gemoed daarna kyk. Continue reading Gebruik van die ‘Heilige Name’