Posted on 1 Comment

’n Tyd om dood te maak

Pastoor Mark Downey

Een van die Tien Gebooie is: Jy mag nie doodslaan nie en tog sê Spreuke
3:3 “daar is ’n tyd om dood te maak”.

Praat die Bybel dan teen homself? Polities-korrekte linkse liberaliste hou daarvan om tekere te gaan oor Christelike skynheiligheid wat betref ons standpunt oor aborsie en die doodstraf.

Die werklike teenstrydigheid egter, is by hulle wat die Woord van God nie lees, glo of verstaan nie. Continue reading ’n Tyd om dood te maak