Malema en Siener se kryger

In sy kommentaar op “Die einde van Liberalisme?”, het Herman die vraag gevra of Julius Malema nie dalk die klein swartetjie kan wees wat uit die gras opstaan en tot ‘n kryger uitgroei wie se skaduwee oor die land val nie? Voordat ek die vraag beantwoord, laat ons net eers kyk na Siener se eie […]

Malema en Siener se kryger Read More »