Posted on 30 Comments

Wit seun en wit dogter van môre

Namens die blanke vaders van ons verdwaalde en ellendige volk
wou ek vandag by ’n ieder en elk van julle om vergiffenis pleit;
vergiffenis nie net vir dit wat ons julle aangedoen het nie,
maar ook vir alles wat ons as vaders nagelaat het om te doen.
Continue reading Wit seun en wit dogter van môre