Posted on 454 Comments

Die Boervolk en Siener

Japie van Zyl is ‘n jong Vrystaatse boer wat in 2012 begin het om sy volksgenote dringend te waarsku omdat hulle as God se volk die ou paaie verlaat het. Hy sê dan ook self sy booskappe is eerstens, spesifiek tot die Boervolk gerig en ook aan elkeen wat hom vereenselwig met die volk wat soos ons lyk, soos ons voel en soos ons dink. Continue reading Die Boervolk en Siener

Posted on 22 Comments

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens.

Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs foto’s) beskik, ontvang ons dit graag vir plasing op die blog.

Dat daar egter geheime Amerikaanse, Britse en selfs VN bedrywighede in Suid-Afrika aan die gang is, is lankal nie meer te betwyfel nie. Ons kry kort-kort berigte van betroubare bronne wat dit bevestig. Amerikaanse en Britse soldate in uniform is die afgelope tyd veral in Natal opgemerk, terwyl die VN op sy beurt by militêre operasies betrokke is. Continue reading VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Posted on 33 Comments

“Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê

Volgens ‘n berig in die Volksblad van 5 Maart 2013 het die Menseregtekommissie (MRK) ds. Willie Smith se boek, Die Raadsplan, tot haatspraak verklaar. Dit volg nadat ene Izak van Niekerk glo reeds in 2010 ‘n klag oor die inhoud van die boek en die “gebruik van die Bybel soos dit Smith pas” ingedien het. Continue reading “Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê