Posted on 3 Comments

Die Godspraak – twee profesieë

Die dag toe ek Siener van Rensburg se visioene in die herf van 1990 ontdek het, het die lewe skielik vir my en my oorlede vrou Annelize, ‘n heel nuwe betekenis gekry. Van daardie dag af was alles wat ons gedoen het, nie net gebind deur ons geloof in die Almagtige en ons liefde vir ons volk nie, maar ook om te veg vir ons volk se voortbestaan. En dit sou net gebeur as ons doen wat God se profeet Siener, vir ons gesê het: “Verootmoedig julle en keer terug tot God.” Continue reading Die Godspraak – twee profesieë

Posted on 10 Comments

Wynand en Siener se staatsgreep

Wat ek nou gaan sê moenie gesien word as ‘n aanval op Wynand du Toit en sy SBB oor die skeiding tussen hulle en die Suidlanders nie. Dit het absoluut niks daarmee te doen nie; nog minder is dit ‘n veroordeling omdat Wynand-hulle nou hul eie ding wil doen. Continue reading Wynand en Siener se staatsgreep

Posted on 4 Comments

Dr. Willie Marais-visioen: mislukte staatsgreep

Liewe volksgenote

Die onlangse skeuring tussen die Suidlanders en Wynand du Toit se groep (Suidland Burgerlike Beskerming) het soveel twyfel, verwarring en onsekerheid onder ons behoundende volksgenote veroorsaak dat baie van hulle skielik nie meer weet herwaarts of derwaarts nie. Continue reading Dr. Willie Marais-visioen: mislukte staatsgreep

Posted on 18 Comments

Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen

 

 In sommige kommentare op dr. Willie Marais se “Profetiese waarskuwing”, word daar weer hewig gestry oor watter weeksdag (Saterdag of Sondag) die ware Sabbat is. Met hierdie artikel wil ek geensins by die twis betrokke raak nie, maar wil net poog om daarna te kyk vanuit ons eie volk se geskiedenisagtergrond. Continue reading Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen