Posted on 9 Comments

Die wapenwet: Só word ons vervolg!

Klik asseblief op een van die onderstaande skakels om die PDF oop te maak.

SAPS 517g

Min Police Press Release 14122010

Signed SAGA CHASA MoU

Die wapenwet is op ys totdat die hofsaak afgehandel is. Die Wilds- en Jagtersverenings probeer die saak buite die hof skik. Die bevoegtheidsetifikaat is ‘n ander deel van die wet en val nie onder die hofgeding nie. Volgens SAGA (http://www.saga.org.za/ ) moet ons almal die bevoegdheidsetifikaat hê.

Continue reading Die wapenwet: Só word ons vervolg!

Posted on 31 Comments

Hoogs Geheime Polisiespertyd

Liewe lesers, vroeg in 2009 het mense dae lank by polisiekantore uitgekamp om hulle wettige wapens te laat herlisensieer. Maar weens die administratiewe onvermoë van die polisie kon hierdie proses nie behoorlik gedoen word nie, en dis later in ‘n hofsaak deur die Wild- en Jagtersvereniging bevestig. Die uiteinde van dié hofsaak was dat die ou lisensies, wat nog in ou identiteitsboekies is of die latere kaarttipe, nie skielik onwettig geword het as mense nie daardie lisensies hernu het nie.

Continue reading Hoogs Geheime Polisiespertyd