
Daar is ‘n merkwaardige ooreenkoms tussen Siener se voorspellings van besoedelde drinkwater, ‘n dodelike pes wat as gevolg daarvan kan uitbreek en dit wat ons tans in die land ondervind. Continue reading Ons riviere verander in rioolkanale
Daar is ‘n merkwaardige ooreenkoms tussen Siener se voorspellings van besoedelde drinkwater, ‘n dodelike pes wat as gevolg daarvan kan uitbreek en dit wat ons tans in die land ondervind. Continue reading Ons riviere verander in rioolkanale
Die Africa Confidential van 7 Feb. 1992 berig dat die VSA ‘n geheime militêre- en lugmagbasis van $350 miljoen in Botswana opgerig het en dat sowat 11 000 lug- en grondpersoneel daar gestasioneer is. Volgens die CIA, wat in beheer is van die basis, was dit bedoel om spioenasievlugte oor Afrika uit te voer. Continue reading Multikulturalisme — die skrif is aan die muur (vervolg)
Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog minder wou ons daaroor praat. Horende doof en sienende blind het ons net voortgeploeter, en desperaat vasgeklou aan die laggend kavalier, FW, se bemoedigende woorde doer in Junie 1994 toe die jong demokrasie se stank skielik ons neuse tref en sy skete ons begin agterhaal. Hoe het hy nou weer getroos? “Dis net groeipyne, dit sal gou verbygaan.” Continue reading Julle land is ‘n wildernis!
Daar word beraam dat waterskaarste wêreldwyd ‘n geweldige impak gaan hê op voedselproduksie teen 2040 en moontlik sal mense stelselmatig moet oorgaan na ‘n vegetariese leefwys. Tans bestaan sowat 20% van die mensdom se dieet uit proteiene van dier-produkte maar om die huidige bevolkingsgroei te handhaaf teen 2050, sal hierdie vebruik moet daal na 5%. Continue reading Vleislose sameswering