Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

vure

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur

‘n  Oostenryker, Richard von Coudenhove-Kalergi, het in 1922 die Pan-Europeanbeweging gestig met die uitsluitlike doel om Europa met die gekleurde rasse van die wêreld te integreer en te verbaster. In sy boek ‘Praktischer Idealismus’ sê hy nie net hóé dit gedoen moet word nie, maar gee ook ’n beskrywing van hierdie ‘toekomstige Europeër’ as ’n

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur Read More »

Siener, geroepe Godsgesant

Die meerderheid blankes in Suid-Afrika het geen erg aan Siener van Rensburg se visioene nie. Sy profetiese boodskap vir sy volksgenote word steeds deur hulle verwerp. Hulle beskou dit as die onsamehangende gebrabbel van ‘n verstandelik versteurde; hulle verag sy goddelike waarskuwings; in die media word hy gereed deur sogenaamde ‘kenners’ afgekraak en bespot as

Siener, geroepe Godsgesant Read More »

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens. Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis Read More »

CNN – revolusie binne drie maande in SA

Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse”

CNN – revolusie binne drie maande in SA Read More »