Posted on 149 Comments

Die helfte is ons nimmer vertel

Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank by Eskom werksaam was. Hy het ons enkele dae gelede laataand geskakel met die volgende woorde: “Alles wat julle van Eskom gehoor of in die media gelees het, is nie die helfte van die werklike situasie nie. Maak gereed vir die ergste!” Ons ander bron is ‘n oud-werknemer van Denel. Continue reading Die helfte is ons nimmer vertel

Posted on 87 Comments

Aanbid saans voorvadergeeste (Deel II)

In Deel I (Bedags preek hulle Jesus)  is hoofsaaklik gekyk na die fisiese verskille tussen die wit en swart ras. Op geestelike vlak is daar egter veel groter verskille. Ons het reeds gesien dat die fisies ongelyksoortigheid so groot is dat slegs één ras na die beeld van Jahweh geskape kon wees. Continue reading Aanbid saans voorvadergeeste (Deel II)