Hieronder is ‘n lysie van Siener se gesigte wat reeds bewaarheid is, of wat besig is om in vervulling te gaan — maar nie noodwendig in die volgorde wat hier
Met hierdie artikel wil ons probeer om aan u sover moontlik ‘n volledige profetiese prentjie te skets van die uitstaande voorspellings wat in die nabye toekoms nog vir ons voorlê.