Posted on 149 Comments

Die helfte is ons nimmer vertel

Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank by Eskom werksaam was. Hy het ons enkele dae gelede laataand geskakel met die volgende woorde: “Alles wat julle van Eskom gehoor of in die media gelees het, is nie die helfte van die werklike situasie nie. Maak gereed vir die ergste!” Ons ander bron is ‘n oud-werknemer van Denel. Continue reading Die helfte is ons nimmer vertel

Posted on 67 Comments

Operasie Koemran

Sowat ses jaar gelede het ‘n vriend van Bloemfontein in Mosselbaai by my opgedaag met ‘n aantal bandopnames deur Ryno Opperman wat wyle Frikkie Botha aan my nagelaat het. Ek het dit weggesit met die gedagte om later daarna te luister. Maar intussen het ons na Ladismith verhuis en die bande het in een van die talle houers in ‘n stoor beland. Continue reading Operasie Koemran

Posted on 9 Comments

Drie onheile, sonder krag, sonder water, sonder kos

Siener van Rensburg het drie groot onheile onder ‘n swart regering vir Suid-Afrika voorspoel, nl. kragonderbrekeings, waterskaarste en voedseltekort. Continue reading Drie onheile, sonder krag, sonder water, sonder kos