Die Gelofte – FA Venter se profesie
Op Vrydag 16 Desember 2011 sal die Boervolk nie net sy 173ste Gelofte aflê nie, maar ook hierdie dag as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die res van die volk Versoeningsdag saam met die vyand sal vier. Die bekende Afrikaanse skrywer, FA Venter, het dit in November 1966 in sy boek oor die Groot Trek, Gelofteland, […]
Die Gelofte – FA Venter se profesie Read More »