Posted on 3 Comments

Johanna Brandt: stakings, rewolusie en hongersnood

Die afgelope weke het ons almal die nuus dopgehou wat oor die stakings gehandel het en ons het onwillekeurig (dié van ons wat daarvan geweet het) gedink aan Johanna Brandt en wat sy gesê het oor stakings wat sou kom: Continue reading Johanna Brandt: stakings, rewolusie en hongersnood

Posted on 24 Comments

Lank lewe die Boere!

’n Indiese skrywer, Jucharanzi, het ’n tyd gelede die Engelse vertaling van Boodskapper van God (Words of a Prophet) uit Suid-Afrika bestel en gelees. Dit het hom só aangegryp dat hy gaan sit het om ’n baie, baie spesiale boodskap aan al die Boere in Suid-Afrika te stuur. Continue reading Lank lewe die Boere!

Posted on 96 Comments

Malema en Siener se kryger

In sy kommentaar op “Die einde van Liberalisme?”, het Herman die vraag gevra of Julius Malema nie dalk die klein swartetjie kan wees wat uit die gras opstaan en tot ‘n kryger uitgroei wie se skaduwee oor die land val nie?

Voordat ek die vraag beantwoord, laat ons net eers kyk na Siener se eie beskrywing van die gesig: “Ek sien ’n klein, maer kaffertjie uit die aarde opkom. Hy word ’n groot, magtige kryger en die skaduwee van sy spies en skild wat hy bokant sy kop lig, val regoor die land.”

Continue reading Malema en Siener se kryger

Posted on 32 Comments

Aardbewings sal Japan verwoes

Mnr. Boy Mussmann vertel hoe hy dikwels voor oom Nicolaas se brakdakhuisie op Rietkuil op ’n veldstoeltjie gesit en luister het na die Siener se beskrywing van die lotgevalle van die nasies. “En om te dink hy was ’n ongeletterde man wat geen tydskrif of koerant gelees het nie; hy het ook geen geskiedenis van die nasies geken nie, maar hy het alles van hulle geweet.

Continue reading Aardbewings sal Japan verwoes