Posted on 48 Comments

Die gety is besig om te draai!

Onthou u nog toe FW de Klerk sy lyf profeet gehou en met basuingeklank daar in die vroeë negentigs aangekondig het hoe hy Suid-Afrika ‘onomkeerbaar’ gaan verander; nou skrik hy skielik vir sy eie mismaaksel, want nou is die gety aan die verander, die wiel besig om te draai en sy onomkeerbare Judaskus word voor sy oë omgekeer. Daar is ‘n ‘opstanding’ besig om plaas te vind… Continue reading Die gety is besig om te draai!

Posted on 123 Comments

VN hier vir ambassade ontruiming!

Die swart joernalis, Andile Mngxitama, skryf op 12 Desember 2012 “Studente van revolusies is deeglik bewus daarvan dat “the revolution comes in the night like a thief”. Maar, sê hy, ‘n skrander student sien al die tekens lank voordat die revolusie uitbreek. Die maghebbers sien dit nie raak nie en is dan geskok en glo hulle ondersteuners het hulle verraai.” Continue reading VN hier vir ambassade ontruiming!

Posted on 67 Comments

Operasie Koemran

Sowat ses jaar gelede het ‘n vriend van Bloemfontein in Mosselbaai by my opgedaag met ‘n aantal bandopnames deur Ryno Opperman wat wyle Frikkie Botha aan my nagelaat het. Ek het dit weggesit met die gedagte om later daarna te luister. Maar intussen het ons na Ladismith verhuis en die bande het in een van die talle houers in ‘n stoor beland. Continue reading Operasie Koemran

Posted on 10 Comments

‘n Swart Waarskuwing

Van al die rasse op aarde is die blanke die enigste wat homself haat, sy wit vel verag en ook die enigste ras wat gedurig om verskoning vra omdat God hom blank geskape het; iets wat ons by geen Sjinees, Japannees, Neger of watter ander ras ook al, sal vind nie. Hulle is trots op hulle voorkoms en wie en wat hulle is.

In die meegaande video waarsku die Neger, eerwaarde, Louis Farrakhan, die wittes teen verbastering. En net daarna verklaar Mohammad Ali aan ‘n blanke BBC-programleier, Michael Parkinson, nie net hoekom hy trots is op sy Neger-voorkoms nie, maar dat selfs die voëls van die hemel nie vermeng nie.

Wanneer Parkinson dan beweer dat mense almal dieselfde is en dat die samelewing ons dieselfde gemaak het, help Mohammad Ali hom reg deur te sê “Nee, God het ons verskillend germaak”. En terwyl die gehoor die BBC-kêrel uitlag, probeer hy nog skaamteloos sy sieklike selfhaat verdedig!

Posted on 14 Comments

As goed en sleg plekke ruil

Deesdae is dit ‘n alledaagse verskynsel om in gesprekke te hoor hoedat “sleg” opgehemel word as “goed”, en andersom. En as jy dit durf waag om te sê dis uit die bose, word jy dadelik uit die geselskap geboender as ‘n verregse ekstremis. Want sien, diegene wat tot insig gekom het dat alles wat onder die ou bedeling “verkeerd” was nou “reg” is, is tog almal gesiene, voorbeeldige, ja, en meestal ook getroue “kerkmense” – m.a.w. “goeie mense”. Wie en wat is ‘n “goeie mens”? Selfs ons Messias het gesê net die Vader is “Goed”. Continue reading As goed en sleg plekke ruil

Posted on 3 Comments

Begin van Engeland se ondergang?

In een van sy laaste visioene het Siener ‘n gesig gehad waarin hy gesien het hy stap in die nag na sy broer Piet wat net oorkant die Makwassie-spruit woon. Daar begin toe groot reëndruppels val, en die Goddelike persoon (in die grys klere) verskyn weer aan hom en vra of hy die onweerswolke sien, twee aan die oostekant, twee aan die noordekant, twee aan die westekant en een aan die suidekant. Die Persoon sê toe vir hom dis die sewe plae wat God gelyktydig beskik het wat oor Engeland sal kom. Continue reading Begin van Engeland se ondergang?

Posted on 11 Comments

Olimpiese Spele – okkultiese simbole

https://www.youtube.com/watch?v=Ry6jLq6UkUk

Die opening van die Olimpiese Spele het niks met sport te doen gehad nie.  Dit was van begin tot einde  ‘n heidense plegtigheid deurtrek met okkultiese simbole. Terselfdertyd was dit sommer ook die amptelike afskop vir die Nuwe Wêreldorde wat nou ons voorland is.

Baie mense het laat weet hulle kon nie kop of stert daarvan uitmaak nie.

Kyk gerus na hierdie video en  u sal geskok wees om te besef dit was niks anders as  ‘n goddelose wydingseremonie aan die gode van Olimpus nie!

Hier is die skakel na nog ‘n interessante video, waarin bespiegel word oor ‘n moontlike kernaanval tydens die Spele:

 

 

http://www.youtube.com/watch?v=ENj_egX1Flc&feature=youtu.be
Posted on 28 Comments

Tweede Dingaan en kabinet gaan Boere skiet!

Dit wat ek nou wil sê, kom deels al ’n lang pad en sluit ook aan by van die kommentare op die laaste Blog-artikel, “Bemoediging vir my volk”. Dit handel oor die Mandela-is-siek-Mandela-is-dood-sirkus, en is reeds in Mei verlede jaar op die Blog bespreek (“Die kat kom terug”.) Continue reading Tweede Dingaan en kabinet gaan Boere skiet!

Posted on 147 Comments

Die profesie en die Vierkleur

Liewe Volksgenote,

Hierdie brief is net vir julle, en julle alleen bedoel, want dis aan julle gegee om die verborgenhede van die Koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle (die wat buite die volk staan) is dit nie gegee nie. Daarom sal hulle dit ook nie verstaan nie.

Continue reading Die profesie en die Vierkleur

Posted on 164 Comments

Dankie, Aryan Nations – baie dankie dat julle omgee!

Vanaf 23-25 September 2011 gaan een van Amerika se bekendste pro-blanke organisasie, Aryan Nations, ‘n kongres by Lake DaArbonne State Park in Farmerville, LA, hou, om veral aandag te gee aan die lot van blankes in Suid-Afrika wat genadeloos deur swart barbare vermoor, verkrag, beroof  en vertrap word. Volgens Aryan Nations weier die Amerikaanse media, net soos hier en in die res van die Westerse wêreld, om nuusdekking hieraan te gee. Continue reading Dankie, Aryan Nations – baie dankie dat julle omgee!