
Vanjaar herdenk ons die Slag van Bloedrivier weer op ‘n Sondag – die dag waarop dit oorspronklik plaasgevind het. Hierdie besondere dag het vir ons as volk nog steeds ‘n besonderse boodskap, wat ook opgeteken staan in Psalm 81:8 – “In die nood het jy geroep (ná Bloukrans, Moordspruit en Weenen), en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek (die laer) van die donder (kanon- en geweerskote); Ek het jou getoets by die waters van Mériba (Bloedrivier). Sela.” Continue reading Die boodskap van Geloftedag vir ons volk