Profete en Profesieë (Deel II)
Baba Vanga Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes. Vanga self het beweer hierdie is toe te skryf aan onsigbare kreature wat daagliks in haar teenwoordigheid was. Deur hulle het sy feitlik die hele […]
Profete en Profesieë (Deel II) Read More »