Posted on 305 Comments

Volk + gebooie + insettinge = seëninge

Op 6 September 1966 was dit presies 50 jaar nadat dr. HF Verwoerd deur die Kommunis, Dimitri Tsafendas, in die Volksraad met ’n dolk doodgesteek is. Daardie daad het die weg gebaan vir ’n kommunistiese oorname van ons land. Continue reading Volk + gebooie + insettinge = seëninge

Posted on 10 Comments

‘n Swart Waarskuwing

Van al die rasse op aarde is die blanke die enigste wat homself haat, sy wit vel verag en ook die enigste ras wat gedurig om verskoning vra omdat God hom blank geskape het; iets wat ons by geen Sjinees, Japannees, Neger of watter ander ras ook al, sal vind nie. Hulle is trots op hulle voorkoms en wie en wat hulle is.

In die meegaande video waarsku die Neger, eerwaarde, Louis Farrakhan, die wittes teen verbastering. En net daarna verklaar Mohammad Ali aan ‘n blanke BBC-programleier, Michael Parkinson, nie net hoekom hy trots is op sy Neger-voorkoms nie, maar dat selfs die voëls van die hemel nie vermeng nie.

Wanneer Parkinson dan beweer dat mense almal dieselfde is en dat die samelewing ons dieselfde gemaak het, help Mohammad Ali hom reg deur te sê “Nee, God het ons verskillend germaak”. En terwyl die gehoor die BBC-kêrel uitlag, probeer hy nog skaamteloos sy sieklike selfhaat verdedig!