
Daar word beraam dat waterskaarste wêreldwyd ‘n geweldige impak gaan hê op voedselproduksie teen 2040 en moontlik sal mense stelselmatig moet oorgaan na ‘n vegetariese leefwys. Tans bestaan sowat 20% van die mensdom se dieet uit proteiene van dier-produkte maar om die huidige bevolkingsgroei te handhaaf teen 2050, sal hierdie vebruik moet daal na 5%. Continue reading Vleislose sameswering