Dor bene – ons dag van genade
Esegiël 37 beskryf hoedat die Almagtige sy profeet Esegiël na ’n laagte geneem het wat vol dor bene lê en Hy Esegiël bevel gegee het om oor die bene te profeteer sodat hulle weer lewendig kan word. Esegiël het dit gedoen, en sielik was daar ’n geruis en ’n beroering en elke been het na […]
Dor bene – ons dag van genade Read More »