Posted on 5 Comments

Siener: ’n misvuur brand in Johannesburg

Iemand skryf aan my en sê hy stem saam met prof. Andries Raath dat my idee van ’n ‘nag van lang messe’ net ’n wolhaarstorie is wat nooit sal gebeur nie. As dit so is, verduidelik dan vir my wat beteken die misvure en mieliestronke wat Siener in Johannesburg sien brand het en wat in verskeie van sy gesigte voorkom. Hy het dit self verklaar as tekens van rewolusie, bloedige geweld of selfs ’n oorlog. Continue reading Siener: ’n misvuur brand in Johannesburg

Posted on 112 Comments

Die aartshertog en die spioen: gaan die geskiedenis homself herhaal?

Op 28 Julie 1914 was aartshertog Franz Ferdinand troonopvolger van Oostenryk en sy vrou Sophie op pad na Sarajewo. In Franz-Josef-Strasse word hulle deur ‘n lid van die Swarthand-bende, Gavrilo Pricip, doodgeskiet. Continue reading Die aartshertog en die spioen: gaan die geskiedenis homself herhaal?

Posted on 40 Comments

Die dier uit die see

Op 18 Julie, was dit Nelson Mandela se verjaarsdag en miljoene mense dwarsoor die ganse planeet het andermaal 67 minute bestee om die aantal jare wat hy ‛spandeer het om die wêreld ’n beter plek te maak’, te vier. Continue reading Die dier uit die see