
Om mee te begin wil ek wil ek nie vandag oor dinge van die wêreld skryf nie, maar liefs van hart tot hart met my medevolksgenote praat. Want terwyl ons so beroof, geplunder, verdruk en in die aarde vertrap word, wil ek julle net daaraan herinner dat Hy wat by Bloedrivier ons hand gevat het, dit nooit weer sal los nie. Continue reading Boodskap van hoop aan my gebroke volk