Posted on 1 Comment

Ons sewevoudige gelofte

Ons volk herdenk Saterdag die 193ste Bloedrivier-gelofte. Die vraag is net, hoeveel van ons volksgenote is daar wat hierdie dag nog eer; dit as ’n dankdag soos ’n Sabbat deurbring? En wie van ons volk se ouers het nog die moed om dit aan hulle kinders oor te dra sodat hulle met ons daarin kan deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte? Continue reading Ons sewevoudige gelofte

Posted on 340 Comments

Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Ek dink ons almal ken in breë trekke die gebeure wat op 16 Desember 176 jaar gelede afgespeel het. Daarom wil ek hier eerder kyk na die agtergrond van daardie gebeure. Hoekom het dit plaasgevind? Hoekom was ‘n Bloedrivier nodig? Hoekom het niks sedertdien verander nie? Hoekom het die Trekkers geglo hulle is Israel in Egipte, en ten slotte, wat is die betekenis van die Gelofte vir ons as Boervolk? Continue reading Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Posted on 29 Comments

Nugter Denker – so lyk die waarheid

‘n Persoon met die skuilnaam, “Nugter Denker”, paradeer van verlede week af op die Internet en braak gal oor die nag van die lang messe wat “een groot bedrogspul” sou wees.  Continue reading Nugter Denker – so lyk die waarheid

Posted on 57 Comments

Mandela en die profetiese tydlyn

Die vraag wat sedert verlede week se bekendmaking van Mandela se dood en begrafnis herhaadelik gevra word, is of sy verdwyning onder die sandkombers uiteindelik die vervulling gaan wees van Siener se gesig van 4 April 1915 en Johanna Brandt se visioen van ‘n jaar en agt maande later? Continue reading Mandela en die profetiese tydlyn

Posted on 13 Comments

Totius, Eben Swart – wie dwaal?

Wat ten tye van die Skepping plaasgevind het, het alles met die Voortrekkers en die Gelofte te doen. Ek wil dit graag aan u verduidelik aan die hand van ‘n lesing wat die bekende  Afrikaanse skrywer en digter, TOTIUS, (hy was ook mede-vertaler van die 1933 Bybel) tydens ‘n Kongres oor die Rassebeleid in 1944 gegee het. Continue reading Totius, Eben Swart – wie dwaal?

Posted on 64 Comments

Stilte, stakings en ‘n emmer bloed…

Ek wil begin met FW de Klerk se woorde op 12 Maart 1994 toe hy na die verkiesing van Mandela as president aan ’n oorsese koerant gesê het “Die situasie in Suid-Afrika is nou onomkeerbaar en sal nooit weer kan verander tot wat dit was nie…”

Continue reading Stilte, stakings en ‘n emmer bloed…