
Die artikel “Ons is ‘n veragtelike volk” het heelwat uiteenlopende reaksie uitgelok. Ons weet daar is volksgenote wat lankal reeds na ons hulpbehoewendes omsien; dan is daar diégene wat onmiddellik hulp aangebied het – selfs ‘n vriend in Australië het fondse oorgeplaas vir die Sonskynhoekie-plakkerskamp.
Ons kontak by Sonskynhoekie vra dat ons almal moet bedank vir hul bydraes, en skryf verder: “Ons het nou ‘n dogtertjie, ek het haar Engela gedoop, sy is ‘n blonde krulkop en drie jaartjies oud. Haar ouers het haar aan die Nigeriërs verkoop in prostitusie vir dwelms. Gelukkig is sy gevind en nou by pleegouers. Sy is bietjie toegewerk (moes heelparty steke kry), maar het geen beheer oor haar blasie of magie nie en dra doeke. Sy het NIKS – so Maandag word daar klere, ‘n teddie, doeke en badgoedjies by haar afgelewer…”

Aan die anderkant was daar ook dié wat dadelik die lang messe getrek het: “Van wanneer af is dit my plig om vir mense te sorg wat deur hul eie slegtigheid in die gemors beland het?” Of: “Verwag jy van my om na ’n miljoen armlastiges om te sien? Ekself kan nie eens kop bo water hou nie!” Of daar was die verbitterde oujongkêrel, ’n tipiese Kolonialer wat uitgevaar het omdat ek durf sê ons volk is ‘veragtelik’, terwyl ékself die veragtelike skobbejak is. Hy wou dan verder weet hoekom ’n sekere persoon nie die armes help nie? (En hy noem hom sommer by die naam!) My vraag is: vriend, hoe weet jy die persoon doen dit nie reeds nie?
Ons wil aan dié meneer sê, mense wat barmhartigheid aan hul naaste bewys, verkondig dit nie van die dakke af óf op die hoeke van die strate nie! As jy dit nog nie weet nie, dit staan so in jou Bybel opgeteken.
Dan wil ek ook net ‘n regstelling maak: Die woorde ‘veragtelike volk’ was nie myne nie, maar dié van ons profeet. En hy het dit hoofsaaklik teen ons leiers en veral die leraars gehad wat die ou paaie verlaat het – hulle ‘veragtelike’ optrede het dan ook spoedig na die volk toe deurgesuurdeeg en daarom kry ons vandag ouers soos hierbo genoem wat hul kindertjies vir dwelms aan die barbare verkwansel: Siener: “…daar sal in ons land haas niks meer reg wees nie, nie in die regering nie, en ook nie in ons kerke nie”. Eseg. 36:32 “Skaam julle en bloos oor jul weë, o huis van Israel.” (Terloops, hier word nét na blankes verwys, want nét ’n blanke kan skaam kry en bloos!)
Die profete van ouds het hulle ook teen die godsdiesleiers uitgespreek: Mal. 2:7-9 “Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond word onderrig gesoek, want hy is ’n boodskapper van Yahweh van die leërskare. Maar júlle (die priesters en leraars) het van die weg afgewyk, julle het baie deur jul onderrig laat struikel … So maak Ek julle dan ook veragtelik en gering by die hele volk…” Pleks daarvan dat die kerk en ons leiers onder gesag van Yahweh ons vyande besweer het, het hulle voor hul gaan buig en ons met wapen en al aan hul oorgegee.
Siener van Rensburg se boodskap was deurgaans ’n pleidooi dat ons as volk mekaar die hand moet reik en na Hom toe terugkeer. Nêrens in sy visioene word daar van ons verwag, of selfs gesuggereer, dat ons ‘skuldbelydenis’ moet doen vir ons optrede teenoor ander volke nie. Want: “Op julle verlede, op die hede van ons volk rus daar geen skandvlek nie…” (Die woorde ‘op die hede’ verwys na die tydperk waarin hy geleef het).
En daardie oorgawe het tot gevolg gehad dat ons as volk vandag by een van die bitterste oomblikke in ons geskiedenis te staan gekom het – die punt waar daar van ons rekenskap gevorder word: “Waar is my kinders? Waar is hulle wat môre vir My ’n volk moet wees? Ek het hulle aan julle toevertrou; maar julle het hulle vir niks verkoop nie; en Ek gaan elke siel van julle hand eis!”
Indien ons as ‘volk’ na mekaar omgesien het soos daar in die verordeninge en insettinge aan ons voorgehou word, was ons nog ’n voorspoedige volk (1 Kron. 22:13), en het daar vandag nie ’n enkele medevolksgenoot in ’n plakkerskamp gesit nie. Maar, aangemoedig deur ons leiers en die kerk, het ons besluit om liewer te handel volgens die wette en verordeninge van die nasies rondom ons (Eseg. 11:12).
Ons volk is al eeue lank nie net polities, godsdienstig en op morele gebied (wat is goed en wat is sleg) verdeeld nie, maar ook wat betref ons geneentheid teenoor die arm en minderbevoorregte stamgenote in ons gemeenskap. Die gesiene, welaf en geswore kerkmens se benadering was nog altyd “ek sal vir jou bid” óf “ek dank God dat ek nie soos jy is nie!” Maar steek hy die dag wel sy hand in sy sak, is dit sonder uitsondering altyd vir daardie ‘ander arme agtergeblewene’. Daarenteen is dit ook sonder uitsondering net die medearbeider in die wingerd wat hom of haar oor hul naaste ontferm en bereid is om ’n helpende hand uit te steek.
Profete soos Jeremia, Jesaja en Esegiël skets vir ons die resultaat van die kerk se selfgebroude ‘evangelieboodskap’: Klaagl. 2:14 “Jou profete het vir jou bedrieglike en ongerymde dinge gesien en jou ongeregtigheid nie geopenbaar om jou lot te verander nie, maar hulle het vir jou godsprake gesien tot bedrog en verstoting.”
Jer. 50:6 “’n Kudde verlore skape was my volk; hulle herders het hulle laat dwaal, hulle weggevoer na die berge (ander nasies) toe; hulle het gegaan van berg (nasie) na heuwel (klein nasie), hulle het hul lêplek (eie tuiste) vergeet.”
Eseg. 34:10 “ Kyk, Ek het dit teen die herders! En Ek sal my skape van hulle hand eis en maak dat hulle geen skape meer oppas nie (die kerke sal leeg loop) , sodat die herders aan hulleself nie meer weiding sal verskaf nie (tiendes kan insamel nie); en Ek sal my skape uit hulle mond uitruk (Hyself sal hulle uit die kerke verwyder), sodat dit hulle nie as voedsel sal dien nie (hulle nie langer onderhou nie).”
Maar nou sit daar steeds lidmate as gyselaars opgesluit in daardie gevangenis (kerk), en word nie toegelaat om uit eie oortuiging iets vir hul naaste te ‘doen’ nie – want daar het die sipier (dominee, pastoor, priester) die alleenseggenskap. Elke liewe Sondag reik hy sy verordeninge vir die week uit soos dit opgeteken staan in die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergese Kategismus en die Dordtse Leerreëls, sodat daar by die gyselaars nie twyfel moet weet oor wat gedoen en nie gedoen mag word nie!
Die profeet Jesaja het dit reeds in sy tyd vooruitgesien en ons nie net daarteen gewaarsku nie, maar terselfdertyd ook ’n bemoedigende woord van troos vir elke gevangene in die kerker gebring:
Jesaja 24:22: “En hulle sal opgesluit word soos gevangenes opgesluit word in ‘n kuil en bewaar word in ’n kerker (die kerk); maar ná baie dae sal daar op hulle ag gegee word!”
Ons lees in Eseg. 37:23 presies hóé daar op hulle ag gegee sal word: “…en Ek sal hulle (sonder geld) verlos uit al hulle woonplekke (kerkers) waarin hulle gesondig het, en sal hulle reinig (van al die kerk se wette en Leerreëls, en eers dán) sal hulle vir my ’n volk wees, en Ek vir hulle ’n God wees.”
In Jes. 61:1 lees ons waarvoor Hy sy skape geroep het: “Hy het My gesalf om ’n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ’n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.”
En aan dié bevoorregtes wat hul reeds buite die kerkers bevind, gee Jesaja nie net opdrag oor wat húlle vir hierdie gevangenes moet ‘doen’ nie, maar beskryf ook die haglike toestand waarin hulle verkeer.
Jes. 42:7 “…om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis diegene wat in die duisternis sit. Jes. 5:13 “Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors (na die Lewende Woord).”
Mig. 6:12, 14 “Want die rykes in die stad is vol geweld, en die inwoners daarvan spreek leuentaal, en hulle tong is bedrog in hulle mond … Jy sal eet, maar nie versadig word nie, sodat jou honger in jou binneste bly; en jy sal wegbring sonder om iets te red; en wat jy red, sal Ek aan die swaard oorgee.” Want waar wysheid ontbreek daar heers die linkse dwaas met sy swaard.
Hoe staan dit daar geskrywe? “Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ’n dwaas is na links.” (Pred. 10:2 ). Hier word dus gekonstateer dat almal wat in die hart ‘regs’ is, ook wys sal wees; terwyl dié wie se hart wat na links neig (die liberaliste), as dwase gereken word.
Na Jesaja se dood het sowat 690 jaar verloop voordat die Messias self gekom het om sy volk uit die ‘kerk’ van daardie tyd te verlos.
Met sy geboorte het drie ‘wyse manne’ (dus regses) vanuit die Ooste gekom om aan Hom eer te betoon. Die Skrif sê duidelik dat slegs hulle drie die sterreteken aan die hemel gesien en dit verstaan het. Nie één van die ‘linkse liberaliste’ (dwase) was eers daarvan bewus nie: Mat. 2:3 “En toe (die linksgesinde) koning Herodes dit hoor, was hy ontsteld en die hele (linksgesinde) Jerusalem saam met hom.” Die regse wyse manne daarenteen was met blydskap en dankbaarheid vervul.
Net so is daar vandag ‘wyse manne’ (regses) wat oor kennis en insig beskik en dinge verstaan wat vir die linksgesinde liberaliste verborge sal bly; daarom haat en verag hulle alles wat ‘regs’ (wys) is. Maar dis nie ál nie – uit jare se ondervinding weet hulle reeds dat van al die nasies op die aarde die blanke Adamiet by uitstek die bevoorregte een is: sy lewenspeil is die hoogste; sy skeppingsvermoë en kundigheid ongeëwenaard; sy kultuur en morele standaarde sonder gelyke, en die Skepper wat hy aanbid, is ver verhewe bo al die ander volke se afgode. Sy Seun is die lig van hierdie wêreld en deur Hom het alle dinge ontstaan (die ganse heelal) (Joh. 1:1,3). Net so was die wit mens (wit weerkaats lig) grootliks verantwoordelik vir die ontwikkeling en vestiging van wat daar in die wêreld tot stand gebring is, want:
Num. 14:12 “Ek sal jou ‘n groter en sterker nasie maak as hulle (die ander nasies). Jes. 58:14 “Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde.” Openb. 2:10 “Ek sal jou die kroon van die lewe gee…”
In die Verborge Boek van Eden hoofstuk 12:14 lees ons: “Want Ek het jou van die wit lig gemaak; en Ek wou kinders van lig uit jou voortbring soos jy…” 1 Joh. 1:5 “God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.” (Ek herhaal:Die blanke se wit vel weerkaats lig; terwyl die swart vel van die Afrikaan en Neger lig absorbeer).
Dan is dit mos ook logies dat net één skepsel (Adam) die gelykenis en beelddraer van daardie God wat hy ook as ‘Vader’ aanbid, kán wees. So is sy eie kind weer ’n beelddraer en gelykenis van hom.
Hierdie draer van Sy beeld en gelykenis het die Skepper ‘Israel’ gedoop, en oor húlle sê Hy die volgende: “Israel, júlle is die skape van my weide, júlle is mense. Ek is júlle God…” Van geen ander volk op aarde word daar gesê dat hulle sy ‘skape’ is óf ‘mense’ is, óf dat Hy ook hulle God is nie! In die Bybel word daar ook tien keer na die mensdom verwys (m.a.w. die 12 stamme van Israel). Daniël 4:25 bevestig dit waar hy aan koning Nebukadnésar sê: “Hulle (die skape) sal u uit die mensdom (die stamme van Israel) verstoot, en u woning sal saam met die diere van die veld wees.” (Die ‘diere van die veld’ het hom aangeneem, net soos hulle Mandela ook aangeneem het!)
In die drie jaar wat die Heiland saam met sy dissipels was, het Hy aan hulle talle kere met woord en daad gewys hóé daar teenoor jou naaste opgetree moet word. Hier is net een voorbeeld:
Op ‘n dag het Hy saam met sy dissipels in ’n skuit na ’n verlate plek gegaan om ’n bietjie te gaan rus, maar ’n skare van 5 000 het Hom ingewag met die hoop dat Hy met hulle sou praat. Hy het ook, en dit was al amper aand teen die tyd dat Hy klaar was.
Maar anders as wat sy dissipels wou hê, het Hy hulle nie huis toe gestuur nie; nog minder belowe dat Hy vir hulle sou bid.
Nee, Hy het geweet hulle is moeg en honger, en het sy dissipels beveel om hulle in groepe van 100 en 50 te laat sit, waarna Hy die beskikbare brood en vis vermeeder en aan hulle laat uitdeel het.
En Hy was ook nie skraps of spaarsamig met sy voorsiening nie, maar het so oorvloedig en kwistig te werk gegaan dat toe almal klaar geëet en versadig was, het daar nog 12 mandjies vol brokstukke oorgebly!
Ons, aan die anderkant, is weer alte geneig om eerder te min as genoeg te gee. En die dag wanneer ons ’n dinee hou, word dikwels ook net ons vooraanstaande, beste en uitsoekvriende genooi. Vergelyk dit nou met wat Hy van ons verwag: Luk. 14:13-14 “Maar wanneer jy ‘n feesmaal gee, nooi armes, verminktes, kreupeles, blindes, en jy sal gelukkig wees, omdat hulle niks het om jou te vergeld nie; want dit sal jou vergeld word in die opstanding van die regverdiges.”
Maar wanneer onsself aan die ontvang kant is, sal ons ook oorvloedig en kwistig te werk gaan; terwyl die verarmde en erbarmlike naaste, maar tevrede moet wees met ’n paar aalmoese of die verslete, uitskotgoed wat vir ons van geen waarde meer is nie!
Daar word egter nie net van ons verwag om iets vir ons naaste te ‘doen’ of te gee nie; ons het ook ’n dure plig om oor hom te waak. Soos wat ons moes gewaak het oor hulle wat vandag in die plakkerskampe sit.
Volgens Salomo is dit ’n gelukkige man wat by sy naaste se ‘deure waak, by die syposte van sy poorte waghou’. Jesaja weer kla die volk aan oor hulle patetiese onbevoegdheid en neiging om voete te sleep wanneer hul naaste in nood verkeer.
Jesaja 56:10 “Dié wat oor my volk móét waak, is almal blind, hulle weet niks nie. Hulle is almal stom honde, hulle kan nie blaf nie; hulle lê net, hulle wil net slaap.”
Selfs die Messias wat mag oor lewe en dood gehad het, het in sy oomblikke van angs en sielewroeging daar in die tuin van Getsemane verlang na iemand om saam met Hom te waak terwyl Hy eenkant gaan bid het. Sy behoefte aan onderskraging kan wees omdat Hy sy kruisiging twee keer beleef het. Sy voorkennis van dinge het gemaak dat Hy presies geweet het wat tydens die kruisiging met Hom sou gebeur; en toe daardie dag aanbreek, het Hy die verskrikking daarvan ’n tweede keer ervaar. Is dit miskien hoekom Hy Petrus en twee ander dissipels gevra het om by Hom te bly en Hom te ondersteun?
Mat. 26:38, 40-41 “…en (Hy het) vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My.” … “Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam met My waak nie?”
Gedurende sy drie jaarlange openbare optrede is Hy voortdurend vervolg, beledig, geteister en uiteindelik doodgemaak, en dit sou ook sy volgelinge se lot wees.
Joh. 15:20 “As hulle My vervolg het, sal hulle jul ook vervolg.” … Mat 10:23 “En wanneer hulle julle vervolg in die een stad, vlug na die ander toe.”
Hierdie genadelose ‘vervolging’ het egter nie by die dissipels geëindig nie. In die kerke word graag verkondig dat dit die ‘Christene’ is wat vervolg word; maar die werklikheid vertel ’n heel ander storie!
As dit by vervolging kom, is die blanke Westerling vandag in elke ander nasie se visier en ook die hoofteiken; hulle haat en verag hom; teister hom en soek sy dood. Hoekom? Hoekom kan hy nooit niks doen wat goed of reg is nie? Hoekom staan hy altyd in die beskuldigde bank? Hoekom kan net hý rassisties wees? Hy wat skaars ‘n tiende van die wêreldbevolking uitmaak? In sy eie land wat hy oor eeue heen tot ’n sieraad uitgebou en ontwikkel het, geniet die onopgevoede barbaar en Moslem-terroris vandag voordele wat glad nie vir die blanke beskore is nie. Die barbaar en Moslem word soos ’n eregas ontvang, kry gratis huisvesting, maandelikse toelaes, en sy kultuur is die enigste wet wat geld. In die blanke stede is daar selfs gebiede wat vir die witman verbode is.
Die blanke se onbetwisbare posisie as die wêreld se uitnemendste en ‘hoogste’ nasie, is vir al die ander nasies ’n kwetsende belediging. Maar selfs onder ons eie medeblankes is daar linkse dwase soos die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, was eis dat die witman se ‘oppergesag’ (supremacy) beëindig moet word, want ‘in diversiteit (verbastering) lê ons sterkte’.
Daar moet dus iets aan die blanke wees wat hierdie weersin en ongekende haat voed en aanhits. Is dit sy kultuur, sy godsdiens, of dalk sy velpigment? Nee, ek glo dit lê veel dieper en dit reik tot by die kern van sy bestaan – sy onsterflike siel, want dis die één ding wat die skaapnasies van die boknasies onderskei.
Rassisme: swaard van die dwaas
’n Rasse-insident op die sportveld in Amerika het die onderskeid duidelik na vore gebring. Dit was toe ’n derderangse Amerikaanse Neger-voetbalspeler, Colin Kaepernick, verlede seisoen voor ’n wedstryd van sy klub, die 49ers, geweier het om op aandag te staan toe die Amerikaanse volkslied gespeel en die vlag gehys is, want dis simbole wat “staan vir ’n land wat swartes en gekleurdes onderdruk,” het hy gesê.
Hierdie voorval het veroorsaak dat Amerika vir die eerste keer in sy geskiedenis op ’n rassegrondslag (wit en swart) letterlik in twee geskeur is. In die verlede het die Amerikaanse blanke, net soos alle ander blankes, gedienstig maar die knie gebuig as mnr. swart barbaar net ’n wind gebreek het; of hom as ’n vuilgoed en wit skuim uitgeskel het; ja, selfs wanneer sy vrou, dogter of moeder deur hulle verkrag is, het hy dit gelate aanvaar, want die linkse dwaas kan niks verkeerd sê of doen nie! Maar toe gaan daag Neger se kind mos witman se balgod NFL uit, en word dié se eer en heiligheid aangetas! Dit was al wat nodig was om die jare lange onderdrukte rassis in mnr. blank Amerika dadelik en vreesloos op sy agterpote te laat spring. En meteens is die poorte van die hel oopgeruk! Daar is by my geen twyfel dat hierdie insient deur Adam se Skepper gebruik is om die wyses tot hul sinne te bring nie.

Self pres. Donald Trump was buite homself van woede; hy het nie doekies omgedraai nie en geëis dat sulke spelers uit die span geskop word. Die meeste ander blankes was dit eens met hom; maar soos altyd was daar natuurlik die verloopte bokramme wat hulle aan die kant van die ‘veronregte’ Neger geskaar het. Soos die basketbalafrigter van San Antonio Spurs, Gregg Popovich. Hy het tydens ’n nuuskonferensie hom soos volg oor Amerika en die blankes uitgelaat:
“Ek is deeglik bewus van die rassisme onder blankes,” het hy gesê. “Die land wat ek, Popovich, ken en liefhet, is gevul met haat – die blankes se haat vir die swartes (in werklikheid is dit net andersom!) Mense, spesifiek die wittes, moet gemaak (gedwing) word om ‘ongemaklik’ te voel, want ons is ‘gemaklik’ (met ons voorkoms en alles wat ons tot stand gebring het). Bitter min verstaan of sal wil toegee dat daar iets soos ‘witbevooregting’ bestaan,” was sy woorde. “Ons het steeds geen idee wat dit beteken om blank gebore te wees nie. Dit is soos om ’n 50-meter voorsprong te kry in ’n 100-meterwedloop; en dis ’n gegewe omdat ons wit gebore is. Jy geniet sekere voordele wat sistematies, kultureel en psigologies daar is…”
Wat die stomme Gregg Popovich nie besef nie, is dat hy met sy onvergenoegdheid jeens medeblankes en deur sy eie wit vel te belaster, onwetend die verborge en ware identiteit van die blanke pertinent aan die lig gebring het – ’n voldonge feit wat nóg hy nóg sy swart broers ooit sal verstaan óf aanvaar.
Luk. 8:17 “Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.”
- Popovich en al sy linkses dwase wil hê die blanke moet gelykgestel word met al die ander nasies en ook met hulle vermeng. Maar die suiwer blanke is ’n opperste rassis; dus, rasbeskermd, soos wat sy Skepper van hom verwag. In Esra 9:2 lees ons dat hy as die ‘heilige geslag’ (die blanke Westerling) hom nie met ander volke (mag) vermeng nie.” Dan. 2:43 sê dit sal nie slaag nie, want “…hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie.”
- Blankes moet ‘ongemaklik’ voel oor hulle witheid. Popovich suggereer hiermee dat die Neger se swart vel hom ‘ongemaklik’ laat voel. Dit grief hom ook dat blankes so ‘gemaklik’ is met hul voorkoms en omstandighede. Maar hoe kan hulle anders daaroor voel? Hulle is dan na die beeld en gelykenis van hul Maker geskape!
- Wat ‘witbevoorregting’ betref, is Popovich ook heeltemal reg, en die Almagtige bevestig dit Self vir ons in Deut. 10:15 “Maar net aan jou vaders het Yahweh ’n welgevalle gehad om hulle lief te hê…” En boonop word hy nog voorgetrek ook: Deut. 7:14 “Geseënd sal jy wees bo al die volke…”
- Nee, meneer Popovich, jy is verkeerd: om wit gebore te wees, beteken nie om ’n 50 meter voorsprong in ’n 100 meter wedloop te hê nie, maar ’n volle 100 meter!
En noudat al die bokke hulle sê gesê het, kan ons ten slotte gerus luister na die Vader van Adam/Israel se finale betoog in hierdie saak:
Openb. 13:3 “En die hele wêreld (die linkse dwase bokke) het verwonderd agter die dier aan gegaan … (almal) wie se name nié van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nié.
“En Ek het die nasies van mekaar afgeskei: met my volk, Israel – die wyse skape – aan My regterhand en al die ander nasies – die dwase bokke – aan My linkerhand.
“Daarna het Ek vir my volk Israel ’n stad gebou met die naam ‘Nuwe Jerusalem’ (Openb. 21:2), met 12 poorte waarop net die name van die 12 stamme van die kinders van Israel geskrywe is, en die muur van daardie stad het 12 fondamente, en daarop was net die name van die twaalf apostels van die Lam geskrywe (Openb. 21:14). En in daardie stad het Ek net hulle toegelaat wie se name geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam – die regverdige kinders van Israel (Ps. 69:29) – die skape van My weiveld…” (Met dank aan Barry Booyens en Pieter Lewis vir hul insette).