
Hand aan hand met die hedendaagse vrysinnige denkers se beskouing dat daar geen Opperwese bestaan nie, dat die “God van die Bybel” net ‘n beeld en skepping van die mens se verbeelding is en dat sy wette en verordeninge daarom geen plek meer het in ‘n demokratiese bestel nie, het hierdie hemelbestormers noodwendig ook die outentisiteit van sy Woord verwerp as bloot net ‘n versameling mites. Continue reading Die Bybel — ‘n versameling mites?