Posted on 80 Comments

Siener en die huidige wêreldgebeure

Verdeel en heers

Die grootste euwel vandag op aarde is tweestryd en die direkte gevolg daarvan verdeeldheid. Dit oorheers ons hele bestaan. Ons is gedurig in ‘n verbete tweestryd met mekaar gewikkel. En alle slegte dinge en ellendes wat wat ons oorkom, is ‘n direkte uitvloeisel daarvan. Dink maar aan egskeidings, twiste, onderlinge onenigheid, haat afgus, jaloesie, ens. Continue reading Siener en die huidige wêreldgebeure

Posted on 39 Comments

Afrikaanse skrywers in die laaste loopgraaf

Aanrandings, inbrake, kapings, verkragting en moord op blankes is nou al soveel jaar die vernaamste disse op ons daaglikse spyskaart, dat niemand dit meer raaksien of selfs daaroor kla nie. Maar so nou en dan is daar ‘n uitsondering en skielik is die ganse wêreld in beroering daaroor. Continue reading Afrikaanse skrywers in die laaste loopgraaf