Posted on 5 Comments

Hulle wil wit wees

Uit die Vaandeldraer

Eers het die swartes gedink as hulle in ons skole en universiteite kan inkom, sal hulle soos ons wees. Toe dink hulle as hulle ons doodmaak en ons goed vat, is hulle soos ons. En toe besluit hulle om die land te vat en die geld en dan sal hulle soos ons wees. Continue reading Hulle wil wit wees

Posted on 27 Comments

Preek bedags Jesus… (Deel I)

Daar was die afgelope weke op die blog soveel verskillende uitsprake en menings oor geloof, Bybelse begrippe, kerkdogmas en rassekwessies, dat dit miskien tyd geword het om breedvoerig en in diepte hierna te kyk. (Ongelukkig kan dit nie in een aflewering afgehandel word nie – wees dus so bietjie geduldig met my!) Of hierdie inligting aan party mense meer helderheid gaan bring, sal ons maar moet sien. Wat my veral opgeval het, is dat dit ons opnuut bring by die kerk en liberale denkers wat die blanke vir ewig en altoos in belydenis op sy knieë voor sy swart “naaste” wil hou.

Continue reading Preek bedags Jesus… (Deel I)