suurwater

Suurwater in Randfontein

Mynsuur in Randfontein

Mnr. Dewald Pretorius van Randfontein het  ‘n e-pos aan my gestuur waarin hy vertel van aardbewings wat Randfontein op Vrydag 22 September ongeveer 10-uur die aand geskud het. 

Lees Meer »