Posted on

Die goddeloosheid van ‘n lafaard

In die fliek, Patton, is daar ‘n toneel waar generaal Patton in ‘n veldhospitaal is en by ‘n soldaat kom wat onbeheersd lê en ruk. Toe hy vra wat die soldaat makeer, het die dokter geantwoord dat hy ly aan die emosionelestres van die die slagveld. Patton het sy handskoene afgehaal en die soldaat deur die gesig geklap en hom ‘n lafaard genoem, gesê dat daar niks met hom verkeerd is nie, en hom toe summier uit die hospitaal gejaag waar daar ander soldate gelê en bloei het, toegedraai in verbande of sterwend op hulle beddens.

Continue reading Die goddeloosheid van ‘n lafaard