Posted on 13 Comments

Totius, Eben Swart – wie dwaal?

Wat ten tye van die Skepping plaasgevind het, het alles met die Voortrekkers en die Gelofte te doen. Ek wil dit graag aan u verduidelik aan die hand van ‘n lesing wat die bekende  Afrikaanse skrywer en digter, TOTIUS, (hy was ook mede-vertaler van die 1933 Bybel) tydens ‘n Kongres oor die Rassebeleid in 1944 gegee het. Continue reading Totius, Eben Swart – wie dwaal?

Posted on 27 Comments

Preek bedags Jesus… (Deel I)

Daar was die afgelope weke op die blog soveel verskillende uitsprake en menings oor geloof, Bybelse begrippe, kerkdogmas en rassekwessies, dat dit miskien tyd geword het om breedvoerig en in diepte hierna te kyk. (Ongelukkig kan dit nie in een aflewering afgehandel word nie – wees dus so bietjie geduldig met my!) Of hierdie inligting aan party mense meer helderheid gaan bring, sal ons maar moet sien. Wat my veral opgeval het, is dat dit ons opnuut bring by die kerk en liberale denkers wat die blanke vir ewig en altoos in belydenis op sy knieë voor sy swart “naaste” wil hou.

Continue reading Preek bedags Jesus… (Deel I)