Vandag presies 116 gelede het die Tweede Vryheidsoorlog begin (11 Oktober 1899.) En byna drie jaar lank het ‘n handjievol “agterlike kruisband- en velbroekdraers” (Lord Roberts se woorde) die magtige
Septembermaand is in die geskiedenis al bewys as ‘n tyd van groot rampe, wêreldwye finansiële ineenstortings, politieke veranderinge en onheilspellende konflikte. Mnr. Jaap Marais het al in 1970 gesê dat