Posted on 174 Comments

Chinese inval in Suid-Afrika

Wat weet ons van die Chinese in ons land? Elke klein plattelandse dorpie het hulle. Daar is nie een wat nie ten minste een winkeltjie het nie. Hoekom is hulle hier en wat beplan hulle? Ons het met ‘n Boer in die distrik van Ladismith gesels en in die gesprek oor die Chinese in die land begin praat. Hy sê (en ons glo hy weet waarvan hy praat) dat Chinese bandiete hierheen kom om aan ongeïdentifiseerde projekte te kom werk, en niemand weet blykbaar waarom hulle so gewillig om uit China pad te gee nie. ‘n Mens kan wel raai. Continue reading Chinese inval in Suid-Afrika

Posted on 11 Comments

Malema — die baba word ‘n reus

Dis opvallend dat daar in die afgelope tyd ‘n sigbare toestand van wanhoop en moedeloosheid onder  “my mense” posgevat het. En met “my mense” bedoel ek natuurlik hulle wat al vóór 1994 “geweet” het wat die gevolge van De Klerk se verraad sou wees; “geweet” het dat daar vir ons ‘n tyd van vervolging, armoede, uitbuiting en onbeskryflike ellende voorlê; “geweet” het dis nodig omdat ons harte na links afgedwaal het en dat Hy ons met dié strafgerig weer na Hom wil terugbring; maar ons het toe ook “geweet” van die profetiese woord wat baie vasstaan en waarop ons kan ag gee; “geweet” dat die afloop van die strafgerig se finale bedryf sou geskied ooreenkomstig die scenario’s van ‘n Siener en ‘n Job. Continue reading Malema — die baba word ‘n reus

Posted on 57 Comments

CNN – revolusie binne drie maande in SA

Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse” wat moontlik die vuurhoutjie by die kruitvat kan wees… Continue reading CNN – revolusie binne drie maande in SA

Posted on 13 Comments

VN magte reeds in SA

In Januarie vanjaar het ons ‘n berig op die blog geplaas oor die reeks opstande in Noord-Afrika wat deur die Jode en betaalde Amerikaanse agente in verskeie lande aangestook is. Ons het toe ook gewaarsku dat VSA soldate gedurende April-Junie 2012 in Suid-Afrika gestasioneer gaan word om ‘n verwagte “opstand” hier te beheer. Die vraag is gevra hoe weet hulle van ‘n opstand wat gaan plaasvind, en ook dat die die ANC se vigsbesmette, dronklap MK-bende (waarna die media skaamteloos verwys as die SA Weermag) nie by magte sal wees om enigiets te doen, behalwe om hulle gewig by die rebelle in te gooi nie. Continue reading VN magte reeds in SA