Posted on 454 Comments

Die Boervolk en Siener

Japie van Zyl is ‘n jong Vrystaatse boer wat in 2012 begin het om sy volksgenote dringend te waarsku omdat hulle as God se volk die ou paaie verlaat het. Hy sê dan ook self sy booskappe is eerstens, spesifiek tot die Boervolk gerig en ook aan elkeen wat hom vereenselwig met die volk wat soos ons lyk, soos ons voel en soos ons dink. Continue reading Die Boervolk en Siener

Posted on 1 Comment

Hongersnood

Johanna het gepraat van die hongersnood wat kom en Siener het gepraat van die kospotte wat leeg staan.

In Amerika ondervind hulle die ergste droogte en hitte in 50 jaar, met die gevolg dat hul oesskatting dramaties afgeneem het. In die verlede was dit die VSA wat hul graan reserwes aan die inwoners in Afrika uitgedeel het, maar sal dit beslis nie hierdie keer gedoen kan word nie. Continue reading Hongersnood