Olimpiese Spele – okkultiese simbole
Die opening van die Olimpiese Spele het niks met sport te doen gehad nie. Dit was van begin tot einde ‘n heidense plegtigheid deurtrek met okkultiese simbole. Terselfdertyd was dit sommer ook die amptelike afskop vir die Nuwe Wêreldorde wat nou ons voorland is. Baie mense het laat weet hulle kon nie kop of stert […]
Olimpiese Spele – okkultiese simbole Read More »