
Die hele wêreld is omgeploeg
Ons het op 28 Maart ‘n artikel oor Roger Teale geplaas waarin hy vir ons vyf belangrike tekens gegee en dinge genoem het wat ons in ‘n tyd van groot
Ons het op 28 Maart ‘n artikel oor Roger Teale geplaas waarin hy vir ons vyf belangrike tekens gegee en dinge genoem het wat ons in ‘n tyd van groot
’n Profeet se waarskuwings in die Ou Testament was daarop gemik om die volk terug te roep tot hulle God. As hulle hul nie bekeer het nie, dan sou daar
Die video van Roger Teale se boodskap aan Suid-Afrika wat ek enkele dae gelede op Youtube gepubliseer het, is nie meer op Google se soekenjin beskikbaar nie. En my onderskrif
In 1990 het die verloopte Afrikanerbond en hulle agterryers vir ons gesê apartheid is ’n sonde omdat ons in God se oë almal dieselfde is en daarom ook mekaar se
Hieronder is ‘n lysie van Siener se gesigte wat reeds bewaarheid is, of wat besig is om in vervulling te gaan — maar nie noodwendig in die volgorde wat hier
Die nuwe premier van Engeland, Boris Johnson, het belowe om (“lewe of dood”) die Europese Unie teen 31 Oktober 2019, met of sonder ’n onttrekkingsooreenkoms, te verlaat.
Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad) en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en
Huldeblyk aan Siener se volk – ’n uittreksel uit “SIENER – Die gety het gedraai“, wat eersdaags verskyn) In Genesis 2:5 lees ons dat nadat God die hemel en aarde
Lukas Swart van AKSKA het op 19 April 2018 op ‘n video-snit sekere beskuldigings teen my gemaak. Aanvanklik wou ek nie daarop reageer nie, maar verskeie volksgenote het my gevra
Hierdie artikel is gebaseer op ‘n video-snit wat deur ‘n volksgenoot op Youtube vrygestel is. My opregte dank aan hom vir hierdie insiggewende bydrae; relevante inligting is, waar nodig, deur
Die Suidlanders het ‘n tydjie gelede ‘n insiggewende artikelreeks (Beplande Rewolusie) op hulle webtuiste geplaas. Inligting wat ons ontvang het, bevestig nie net wat in die artikels bekend gemaak is
Die Vaandeldraer
Gewone Publikasies
Kort Publikasies
Apokriewe Boeke
E-Boeke