Posted on 170 Comments

Wêreldwye waansin…

Kyk ‘n mens na die gebeure wat daagsliks rondom ons en op die verskillende TV-nuuskanale afspeel, dan kry mens die aaklige gevoel dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het. Continue reading Wêreldwye waansin…

Posted on 1 Comment

Die hel en ontvlugting van Anti-Depressante

Anti-depressant Prozac

Bykans 2000 jaar gelede het die Messias die hande op Sy volk gelê en hulle genees van allerhande siektes, kwale en selfs die dood. Hy het mense gesond gemaak wat destyds en vandag ‘ongeneesbaar’ is, en hy het dit gedoen sonder om Sy volk een enkele penning te vra. Continue reading Die hel en ontvlugting van Anti-Depressante