Posted on 149 Comments

Die helfte is ons nimmer vertel

Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank by Eskom werksaam was. Hy het ons enkele dae gelede laataand geskakel met die volgende woorde: “Alles wat julle van Eskom gehoor of in die media gelees het, is nie die helfte van die werklike situasie nie. Maak gereed vir die ergste!” Ons ander bron is ‘n oud-werknemer van Denel. Continue reading Die helfte is ons nimmer vertel

Posted on 72 Comments

Finale revolusie – Die Malema-scenario

Ek het onderstaande inligting enkele dae gelede van ‘n baie betroubare bron ontvang. Hy is jare lank reeds op hoogte met die werksaamhede van MI6, die geheime dienste van Nederland, Frankryk en Israel. Hier skets hy nie net vir ons breedvoerig die gebeure wat gelei het tot Julius Malema se meteoriese opgang in die ANC nie, maar gee ook ‘n moontlike scenario van wat in die nabye toekoms in Suid-Afrika kan gebeur. Wat hier gesê word, het my opnuut laat besef dat die Britte se haat en wraaksug teen die Boervolk sedert die 2de Vryheidsoorlog nog niks verander het nie. Continue reading Finale revolusie – Die Malema-scenario