’n Tyd om dood te maak
deur Pastoor Mark Downey Een van die Tien Gebooie is: Jy mag nie doodslaan nie en tog sê Spreuke 3:3 “daar is ’n tyd om dood te maak”. Praat die Bybel dan teen homself? Polities-korrekte linkse liberaliste hou daarvan om tekere te gaan oor Christelike skynheiligheid wat betref ons standpunt oor aborsie en die doodstraf. […]
’n Tyd om dood te maak Read More »