Posted on 25 Comments

Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Op 5 Aug. verlede jaar het ons al gesê dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het; en sedertdien het niks verander nie — inteendeel, dit vererger net by die dag! Oraloor heers daar meer onsekerheid, meer vrese, angs, smart, pyn en lyding; sien ons meer geweld. chaos, anargie en ‘n wolk van duisternis oor die dag van môre. Continue reading Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Posted on 5 Comments

Die gras word groen…

Septembermaand is in die geskiedenis al bewys as ‘n tyd van groot rampe, wêreldwye finansiële ineenstortings, politieke veranderinge en onheilspellende konflikte.

Mnr. Jaap Marais het al in 1970 gesê dat wanneer Septembermaand aanbreek, moet jy jou oog op die Parlement hou, (want) drie keer reeds het Suid-Afrika ’n nuwe Eerste Minister in September gekry en elke keer was die parlement in sitting… Continue reading Die gras word groen…