Posted on 14 Comments

’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik!

Die dag toe die ANC ontban is het  elke regdenkende mens in SA onmiddellik gewéét vroeër of later gaan dit op ’n bloedige konfrontasie tussen wit en swart uitloop. Maar daar was ook diégene wat geglo het Suid-Afrika het nou die Paradys betree. Continue reading ’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik!

Posted on 261 Comments

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur (vervolg)

Die Africa Confidential van 7 Feb. 1992 berig dat die VSA ‘n geheime militêre- en lugmagbasis van $350 miljoen in Botswana opgerig het en dat sowat 11 000 lug- en grondpersoneel daar gestasioneer is. Volgens die CIA, wat in beheer is van die basis, was dit bedoel om spioenasievlugte oor Afrika uit te voer. Continue reading Multikulturalisme — die skrif is aan die muur (vervolg)