Posted on 52 Comments

Ek sal jou lot voor jou oë verander

Huldeblyk aan Siener se volk – ’n uittreksel uit “SIENER – Die gety het gedraai, wat eersdaags verskyn)

In Genesis 2:5 lees ons dat nadat God die hemel en aarde geskape het, was daar nog geen struike en plante in die veld nie en dit het ook nog nie gereën nie, want daar was niemand om die grond te bewerk nie. Continue reading Ek sal jou lot voor jou oë verander

Posted on 6 Comments

UHURU — Lesse van gister en vandag

Gister: Frankryk 1 Junie 1832 — op hierdie dag sterf die linkse vryheidsvegter, genl. Jean Maximilien Lamarque, aan cholera. Hy was die groot ikoon van die sogenaamde verdrukte, agtergeblewenes in Frankryk. Onmiddellik na sy dood en begrafnis breek die Junie-1832 Rebellie uit toe tienduisende Lamarque-aanhangers op ’n moord- en plundertog die strate van Parys invaar. Continue reading UHURU — Lesse van gister en vandag