Posted on 606 Comments

Eskom skep werk vir sy Reënboognasie

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Continue reading Eskom skep werk vir sy Reënboognasie

Posted on 16 Comments

As die alarm afgaan

Ons het in die afgelope jaar of twee die “Alarm Span” leer ken as een van die meer betroubare bronne wat betref sensitiewe inligting oor koverte operasies en gebeure in SA. Inligting wat selde of ooit in die media gepubliseer word. Hulle benadering is ook altyd nugter, professioneel en op die man af. Continue reading As die alarm afgaan